Browsing by Subject "liminaliteit"
Now showing items 1-3 of 3
-
Aan die waterkant : heterochronotopie en verganklikheid in Guy du Toit se strandtonele
(North-West University (South Africa), 2021)Die doel van hierdie verhandeling is om ondersoek in te stel na suggesties van heterochronotopie en verganklikheid in die kontemporêre Suid-Afrikaanse beeldhouer Guy du Toit (geb. 1958) se Beach Scene of strandtoneelreeks ... -
Les rites des passage en liminaliteit van 'n migranteskrywer: Simboliese neerslag in Eben Venter se eerste drie romans
(North-West University (South Africa), 2019)Liminaliteit speel ’n belangrike rol in die oeuvre van Eben Venter, een van die voorste Afrikaanse skrywers. Dit hou verband met durende storiegegewens in sy werk wat te make het met die karakters se periferale toestande, ... -
Wildernis en woestyn: omgewingskragte teen die mens s’n in Boendoe en Toewaaisand
(AOSIS, 2006)In Chris Barnard se “Boendoe” (1999) en Christoffel Coetzee se “Toewaaisand” (2003) word ’n spanningsverhouding tussen mens en natuur aangetref. Die artikel ondersoek die aard en intensiteit van die karakters se belewing ...