Browsing by Subject "akoestiese fonetiek"
Now showing items 1-2 of 2
-
Akoestiese ontleding van die vokale van bruin en wit jong, vroulike sprekers van Afrikaans
(Litnet, 2013)In hierdie artikel word 'n akoestiese ontleding gegee van die variasiepatrone van die vokaalsisteme van twee groepe - een wit en een bruin - vroulike Afrikaanssprekendes van ongeveer twintig jaar oud. Geoordeel aan hulle ... -
Die vokaalstelsel van Genadendalse Afrikaans: 'n verkenning
(LitNet, 2017)Hierdie artikel is ’n verslag van ’n akoestiese ondersoek na aspekte van die vokaalstelsel van Genadendalse Afrikaans (GA), ’n belangrike variant van Bruin Afrikaans wat in die Wes-Kaap gepraat word. Dit word vergelyk met ...