Browsing by Subject "Straatkinders"
Now showing items 1-5 of 5
-
Die gebruik van die lewenskaartetegniek in die ontwikkeling van 'n lewensvaardigheidsprogram vir straatkinders
(North-West University (South Africa) , Potchefstroom Campus, 2016)AGTERGROND: Die straatkindverskynsel is ʼn steeds groeiende maatskaplike probleem wêreldwyd, en ook in Suid-Afrika. Alhoewel daar wetgewing en verskeie programme en dienste in Suid-Afrika beskikbaar is om die behoeftes van ... -
Die ontleding van wetgewing en bestaande programme en dienste vir straatkinders in Suid-Afrika
(LitNet, 2018)Die straatkindverskynsel is ’n steeds groeiende maatskaplike probleem, wêreldwyd en spesifiek ook in Suid-Afrika. Straatkinders is kinders wat op straat leef of werk, met min of geen gesinsbande nie, en wat as gevolg van ... -
Die psigososiale omstandighede van straatkinders en hulle behoeftes in ’n lewensvaardigheidsprogram
(Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2017)The phenomenon of street children has become a world-wide problem, which can be attributed to many causes that are experienced in the community at large, such as economic difficulties, joblessness and family discord. These ... -
’n Lewensvaardigheidsprogram vir straatkinders: aanwending van die lewenskaartetegniek in maatskaplike groepwerkverband
(Stellenbosch Univ, 2019)The focus of this article is to indicate how the life map technique was applied in the development of a life skills program for street children in order to promote the psychosocial functioning of street children. A literature ... -
’n Lewensvaardigheidsprogram vir straatkinders: aanwending van die lewenskaartetegniek in maatskaplike groepwerkverband
(Stellenbosch Univ, 2019)Die artikel dui aan hoe die lewenskaartetegniek as terapeutiese hulpmiddel in maatskaplike groepwerkverband gebruik is om ’n lewensvaardigheidsprogram vir straatkinders te ontwikkel. Hierdie program beoog om die psigo-sosiale ...