Browsing by Subject "Munisipale Ruimtelike Ontwikkelingsraamwerke"
Now showing items 1-1 of 1
-
Differensiële verstedeliking in die noordelike Vrystaat : implikasies vir Ruimtelike Ontwikkelingsraamwerke
(North-West University (South Africa), 2023)Die onderliggende prosesse wat verstedeliking in Afrika dryf verskil drasties van die res van die wêreld. Suid-Afrika (SA) is hierin geen uitsondering nie en is dit alombekend dat migrasiepatrone van verstedeliking grootliks ...