NWU Institutional Repository

Bio-ekologiese studies van Amblyseius [A.] Teke Pritchard & Baker, en A. (Mesoseiulus) Longipes (Evans Acarina : Phytoseiidae)

Loading...
Thumbnail Image

Date

Researcher ID

Supervisors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

North-West University (South Africa)

Record Identifier

Abstract

Die aspekte van die bio-ekologie van Arnblyseius (A.) teke Pritchard & Baker en A. (Mesoseiulus) longipes (Evans) wat gedurende hierdie studie ondersoek is, is die volgende: die lengte van die lewenslope van beide spesies, die eierleggingspotensiaal van die wyfies. Waarnemings is in verband met hulle gedrag gedoen en die prooi-predatorverhoudings is bestudeer. 'n Apparaat om die invloed van temperatuur en relatiewe humiditeit op die lengte van die lewenslope te bepaal, is ontwerp en word beskryf.

Sustainable Development Goals

Description

MSc, North-West University, Potchefstroom Campus

Keywords

Citation

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By