NWU Institutional Repository

Compatibility of democracy and learner discipline in South African schools

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Smit, Marius

Supervisors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Pretoria University Law Press (PULP)

Record Identifier

Abstract

As gevolg van die afskaffing van lyfstraf voel baie onderwysers magteloos om ernstige leerder wangedrag by skole effektiewelik te hanteer. Nogtans bevat die Skolewet kenmerke van verteenwoordigende- en deelnemende demokrasie en is gegrond op die beginsels van aanspreeklikheid, deursigtigheid en billikheid. Demokrasie beteken nie anargie of wetteloosheid nie, maar impliseer die behoud van 'n ordelike en gedissiplineerde skoolomgewing op grond van die oppergesag van die reg. Uit die regspraak is dit duidelik dat die howe deurgaans die behoud van dissipline en respek vir gesag handhaaf, veral in gevalle van kwetsende vrye uitdrukkings en ernstige leerderwangedrag. Fundamentele regte is 'n voorvereiste en grondwetlike element van demokrasie. Elke skool is 'n mikrokosmos van die samelewing en demokratiese praktyke, soos die handhawing van dissipline en die skepping van 'n menseregtekultuur, is in ooreenstemming met die daarstelling van substantiewe demokrasie.

Sustainable Development Goals

Description

Keywords

Citation

Smit, M. 2013. Compatibility of democracy and learner discipline in South African schools. De Jure. 46(1):345-365. [http://www.dejure.up.ac.za/index.php/volumes]

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By