NWU Institutional Repository

Die onderrig van argumentvaardighede in ʼn akademiese skryfkursus vir eerstejaars: ʼn Beste praktyk-beskrywing

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Taljard, Marlies

Supervisors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

South African Association for Language Teaching (SAALT)

Record Identifier

Abstract

Die doel van hierdie artikel is om ʼn praktykgebaseerde onderrigmodel aan die hand te doen vir die doeltreffende lees en skryf van akademiese tekste binne die beperkinge wat baie universiteitsroosters stel. In die beskrywing van ʼn onderrigmetode wat in die praktyk goeie resultate met die skryf van argumentatiewe tekste deur eerstejaarstudente opgelewer het, word hoofsaaklik van praktyk-geleide navorsing ondersteun deur praktykgebaseerde navorsing en refleksiewe praktyk as navorsingsmetode gebruik gemaak. Die onderrigstrategie wat in hierdie artikel as beste praktyk uiteengesit word, is daarop gemik om eerstejaarstudente bewus te maak van bepaalde generiese akademiese skryfkonvensies wat hulle in hulle eie skryfwerk kan toepas. Verder lei dit studente om sinvolle en doeltreffende strategieë te ontwikkel om vakkundige tekste te lees en te beoordeel én om self logiese argumente te beplan en te skryf.

Sustainable Development Goals

Description

Citation

Taljard, M. 2015. Die onderrig van argumentvaardighede in ʼn akademiese skryfkursus vir eerstejaars: ʼn Beste praktyk-beskrywing. Journal for language teaching (Saalt Journal For Language Teaching), 49(1):255–279. [https://dx.doi.org/10.4314/jlt.v49i1.10]

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By