NWU Institutional Repository

Tyd as struktuurelement in Raka van N.P. van Wyk Louw

dc.contributor.advisorCloete, T.T.
dc.contributor.authorLombard, Magdalena
dc.date.accessioned2022-04-28T09:40:56Z
dc.date.available2022-04-28T09:40:56Z
dc.date.issued1975
dc.descriptionMA, North-West University, Potchefstroom Campusen_US
dc.description.abstractUit voorafgaande ondersoek blyk dit dat die tyd in Raka verskillende vorme aanneem : 1. Die spel van lig en donker in die epos is ' n tydselement. 2. Die stam se tradisie het temporale waarde. 3. Die verskillende prosesse wat in die epos voltrek word, is aspekte van die tyd. Verder verrig die tyd in Raka verskillende f unksies: 1. Deur die situering in die tyd word die simboliese en dramatiese kwaliteit van die epos verhoog. 2 . 'n Dramatiese effek word verkry deurdat die illusie van teenwoordige gebeure geskep word ten spyte van die gebruik van die grammatikale verlede tyd. 3. Voegwoorde en aaneenskakelende frases versterk die indruk van epiese kontinuiteit en van ' n trae, rustige gang in die epiese gebeure. 4. Die rustige epiese gang word op bepaalde stadia onderbreek deur skielike wendinge met ' n snelle tempo.en_US
dc.description.thesistypeMastersen_US
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/39006
dc.language.isootheren_US
dc.publisherNorth-West University (South Africa)en_US
dc.titleTyd as struktuurelement in Raka van N.P. van Wyk Louwen_US
dc.typeThesisen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Lombard_Magdalena.pdf
Size:
5.01 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description:

Collections