NWU Institutional Repository

The Barolong ba ga Modiboa of Machaviestat (Matlwang): victims of forced removals, 1923 - 1995.

dc.contributor.authorOosthuizen, Gerhard J.J.
dc.contributor.researchID10061797 - Oosthuizen, Gerhardus Johannes Jakobus
dc.date.accessioned2012-01-24T08:05:28Z
dc.date.available2012-01-24T08:05:28Z
dc.date.issued1996
dc.description.abstract• Opsomming: Gedurende 1960 tot 1983 is sowat 3,5 miljoen Suid-Afrikaners deur die hervestigingsbeleid van opeenvolgende Apartheidsregerings geraak. ʼn Sprekende voorbeeld van gelede onreg betreffende gedwonge verskuiwings in die Noordwesprovinsie, is dié van die Barolong ba ga Modiboa van Machaviestat in die Potchefstroom-distrik. Die Machaviestatters het die gebied ʼn tydperk van 120 jaar lank bewoon, totdat sommige van die nasate van die Voortrekkerbondgenote op ʼn gedwonge wyse in 1971 na Rooigrond in die eertydse Republiek van Bophutatswana verskuif is. Die Machaviestatters het gedurende die verblyf van sowat 24 jaar te Rooigrond deurlopend versoeke tot die Regering gerig om na Machaviestat terug te keer. Uiteindelik het geslaagde onderhandelinge tussen die nuwe Minister van Grondsake, Derek Hanekom, die Barolong ba ga Modiboa Aksiekomitee en die stadsraad van Potchefstroom daartoe gelei dat dié mense in April 1995 na hulle voorvaderlike grond kon terugkeer. Interne struwelinge versuur egter dié suksesverhaal en bemoeilik die herontwikkeling van Machaviestat.en_US
dc.identifier.citationOosthuizen, G.J.J. 1996. The Barolong ba ga Modiboa of Machaviestat (Matlwang): victims of forced removals, 1923 - 1995. New Contree : A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa. 40:132-146, Nov. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/5344
dc.language.isoenen_US
dc.publisherDepartement van Geskiedenis, Universiteit van Noordwes / Department of History, University of North-Westen_US
dc.titleThe Barolong ba ga Modiboa of Machaviestat (Matlwang): victims of forced removals, 1923 - 1995.en_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
No_40(1996)_Oosthuizen_G.pdf
Size:
1.18 MB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: