NWU Institutional Repository

Die pastorale begeleiding van die aangenome kind met betrekking tot die Vaderskap van God

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Hoepfner, Hendrik Gustav
Lotter, George Adrian

Researcher ID

Supervisors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

AOSIS

Record Identifier

Abstract

Pastoral guidance of the adopted child with regard to the Fatherhood of God In this article the significance of the Fatherhood of God for adopted children and the way they may be guided pastorally, is researched. The ongoing debate regarding adopted children and specific issues with them, like identity, rejection and loss, will be discussed. The father-image adopted children have of the biological and the adoptive father is respectively investigated, followed by a discussion of how the adopted child's image of God may be influenced by the image of an earthly father. Guidelines for the pastoral guidance regarding the Fatherhood of God and the forming of identity, as well as dealing with rejection and loss, are given. The article ends with some conclusions.
In hierdie artikel word die betekenis van die Vaderskap van God by aangenome kinders ondersoek en ook hoe hulle pastoral daarin begelei kan word. Die voortgaande debat oor aangenome kinders en spesifieke kwessies by aangenome kinders soos identiteit, verwerping en verlies word bespreek. Verder word die vaderbeeld wat aangenome kinders van onderskeidelik die biologiese vader en die aanneemvader het, ondersoek, gevolg deur 'n bespreking van hoe die aangenome kind se beeld van God moontlik beïnvloed kan word deur die beeld van 'n aardse vader. Riglyne vir pastorale begeleiding tot 'n gesonde opvatting oor die Vaderskap van God en die vorming van identiteit, asook die hantering van verwerping en verlies, word gegee. Die artikel sluit af met enkele gevolgtrekkings.

Sustainable Development Goals

Description

Citation

Lotter, G.A. & Hoepfner, H.G. 2011. Die pastorale begeleiding van die aangenome kind met betrekking tot die Vaderskap van God. In die Skriflig/In luce Verbi, 45(2&3):551-568. [http://www.inluceverbi.org.za]

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By