NWU Institutional Repository

DIE ONTWIKKELING VAN 'N STRATEGIESE PLAN VIR 'N KLEINSAKE ONDERNEMING IN DIE WOL- EN VELLEBEDRYF

Loading...
Thumbnail Image

Date

Researcher ID

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

North-West University (South-Africa)

Record Identifier

Abstract

Wanneer die situasie waarin VVK verkeer in perspektief beskou word, kom die volgende probleme na vore, naamlik:Die onderneming was stabiel en winsgewend tot op die stadium toe daar vans trategie verander is gedurende 1985 (groeistrategie ).Probleme bet begin ontstaan vandat daar onbebeers gegroei en uitgebrei is vanaf 1985 omdat daar op 'n wyer geografiese gebied begin is met mededinging (vestigingvan buite aankoopeenhede ).Die koste van uitbreiding bet nagenoeg RlO0 000 per buite aankoopeenheid beloop en die vestiging van agt gedesentraliseerde aankoopeenhede bet dus R800 000 beloop.Finansiering van die BAE's bet deur middel van 'n oortrokke rekening geskied asook met fondse uit kontantvloei; dus nie uit wins nie.Probleme is ondervind met die werwing en plasing van bestuurders vir die BAE'smet gevolglike verliese omdat swak aankope gedoen is, diefstal plaasgevind bet enskade gely is weens die onverantwoordelik gebruik van voertuie ( afskrywing van voertuie in ongelukke weens roekeloosheid).Aankope van vaste eiendom (die plaas) wat nie produktief aangewend kon word nie weens 'n tekort aan bedryfskapitaal (in 'n poging tot integrasie ).125.Die verkeerde finansieringstermyn is gebruik om die plaas mee te finansier. 'nTerugbetalingstermyn van drie jaar is geneem wat onnodige druk op 'n reeds wankelrige kontantvloei geplaas bet. Die onvoorsiene verlaging in die verkooppryse van die produkte waarmee VVK handel dryf, naamlik wol (30% ), huide (90%) en velle (90% ).Die aankoop van aandele in Micron Precision Woolsorters ter waarde van R200 000 wat uit kontantvloei en nie wins nie gefinansier is.Daar was geen strategie om kapitaalreserwes op te bou of om gebeurlikheidsbeplanning te doen nie.Daar kan opsommenderwys die stelling gemaak word dat die probleme wat deur VVK ondervind word direk toegeskryf kan word aan die volgende:Die navolging van die verkeerde strategie.Verkeerde finansiele besluite.Goeie entrepreneurskap van die bestuur gekoppel aan 'n baie lae risikoprofielwaardeur slegs die positiewe en nie die negatiewe aspekte van nuwe projekte in aggeneem 1s rue.Die laaste komponent van die strategiese beplanningsproses word in hoofstuk 11 bebandel.Dan word die finale strategiese opsies oorweeg vir die goedkeuring en implementering deur die bestuur.

Sustainable Development Goals

Decent Work and Economic Growth

Description

Thesis, (MBA)-- North-West University, Potchefstroom Campus, 1991

Citation

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By