NWU Institutional Repository

Suid-Afrika se volhoubaarheid in die lig van wêreldbeelde: Prakties-teologiese perspektiewe

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Van der Walt, Izak J.
Theron, Petria M.

Supervisors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

AOSIS

Record Identifier

Abstract

Volgens die Fund for Peace (FFP) se indeks vir die volhoubaarheid van verskillende lande flikker daar gevaarligte vir Suid-Afrika as gevolg van verskynsels soos 'n stygende demografiese druk op natuurlike hulpbronne en 'n ongelyke verdeling van welvaart. Hierdie toestand kan tot 'n mindere of meerdere mate toegeskryf word aan die wyse van regering. In hierdie artikel word die moontlikheid ondersoek of die huidige onvolhoubare pad waarop Suid-Afrika ditself bevind, beïnvloed word deur die regerende party se wêreldbeeld(e). Die konsep wêreldbeeld word kortliks beskryf en ontleed in die konteks van die samestelling en ontwikkelingsgeskiedenis van die Suid-Afrikaanse regerende party. Vervolgens word enkele verbande tussen volhoubaarheid en wêreldbeeld verken. Ten slotte word die vraag gestel hoe Christene wat die Woord van God op alle lewensterreine wil gehoorsaam, oor volhoubaarheid behoort te dink en wat hulle kan doen om Suid-Afrika se situasie te verbeter. Die sentraal-teoretiese argument in hierdie artikel is dat 'n reformatoriese wêreldbeeld 'n raamwerk bied waarvolgens mense hulle denke, besluite en optrede kan beoordeel en, indien nodig, kan verander om volhoubaarheid in Suid-Afrika tot die voordeel van alle landsburgers te bevorder.

Sustainable Development Goals

Description

Citation

Van der Walt, I.J. & Theron, P.M. 2014. Suid-Afrika se volhoubaarheid in die lig van wêreldbeelde: Prakties-teologiese perspektiewe. Koers – Bulletin for Christian Scholarship, 79(1):1-9. [http:// dx.doi.org/10.4102/koers. v79i1.2115]

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By