NWU Institutional Repository

Sewe duiwels en wat hulle gedoen het : sketse uit die Afrikaanse buitelewe / deur Ou oom Jan

dc.contributor.authorLion-Cachet, Jan
dc.date.accessioned2015-10-22T08:37:32Z
dc.date.available2015-10-22T08:37:32Z
dc.date.issued1915
dc.description.abstractOu Oom Jan het nog die voorwoordje van die Vierde Druk kon skrijwe. Nou dat die Vijfde Druk verskijn, is professor Cachet nie meer nie. So kan 'n weldoener nie meer lewe nie en tog nog lewe. Dit bewijs die volk met die Vijfde Druk wat eindelik weer moes verskijn. Die uitgewer het met hierdie uitgawe sorg gedra om die spelling getrouwer in ooreenstemming met die latere vasgestelde Afrikaanse spelreels te bring, en sonder een jota of tittel toe te doen of af te neem van die kunstenaar se tekeninge, werd ook, waar daar op 'n paar plekke die sinsbouw nie als suiwer Afrikaans klink nie, 'n kleine wijsiging daarin aangebrag. Dog dit is nog altijd dieselfde Ou Oom Jan wat praat en nog sij spraak in die toekoms nog meer dan in die verledene deur sij volk op prijs gestel worde en dit nog meer vrug dra, dan die geval in die verledene was.en_US
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/14863
dc.language.isootheren_US
dc.publisherBloemfontein : Volksbladen_US
dc.titleSewe duiwels en wat hulle gedoen het : sketse uit die Afrikaanse buitelewe / deur Ou oom Janen_US
dc.typeBooken_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Sewe-duiwels-vijfde-druk.pdf
Size:
32.16 MB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description:

Collections