NWU Institutional Repository

Die verband tussen geslag en die bestuurstyl van die vroulike departementshoof

dc.contributor.advisorVan der Westhuizen, P.C.
dc.contributor.advisorGreyvenstein, L.A.
dc.contributor.authorGrobler, Magdalena Sussana
dc.date.accessioned2013-08-28T08:04:02Z
dc.date.available2013-08-28T08:04:02Z
dc.date.issued1997
dc.descriptionSkripsie (MEd (Onderwysbestuur))--PU vir CHO, 1997
dc.description.abstractIn hierdie skripsie word die verband tussen geslag en die bestuurstyl van die vroulike departementshoof in Afrikaansmedium sekondêre skole in die voormalige Noord-Transvaal- en Oos- Transvaalstreke ondersoek. Deur middel van 'n literatuurstudie is vasgestel wat die aard en wese van 'n bestuurstyl is. Bestuurstyle wat op enkele bestuursruite gebaseer is, asook bestuursbeginsels en leierskapstyle wat dien as bestuurstyle, is ondersoek. Dit is gevolg deur die determinante wat 'n bestuurstyl bepaal en die determinante wat geleë is in die onderwysbestuurder, die bestuursomgewing en in die personeel. Vervolgens is vasgestel hoe die bestuurstyl van die vroulike departementshoof lyk. 'n Oorsig is verkry oor die kenmerke van die vroulike departementshoof se bestuurstyl en daarna is die beplanningstyl, organiseringstyl, leidinggewingstyl en beheeruitoefeningstyl bespreek, asook die determinante van die vroulike departementshoof se bestuurstyl. 'n Empiriese ondersoek het die manlike en vroulike departementshoofde se selfpersepsie oor sy en haar bestuurstyl aan die lig gebring. Die enkele verskille in die response ten opsigte van die belangrikheid en die mate van gebruik van die verskillende bestuurstyle is vervolgens bespreek. Ten slotte is gevolgtrekkings gemaak oor die verband tussen geslag en die bestuurstyl van die vroulike departementshoof en enkele aanbevelings is gemaak.en_US
dc.description.thesistypeMastersen_US
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/8991
dc.language.isootheren_US
dc.publisherPotchefstroom University for Christian Higher Education
dc.subjectGeslagen_US
dc.subjectBestuurstylen_US
dc.subjectVrouliken_US
dc.subjectDepartementshoofen_US
dc.subjectLeierskapstylen_US
dc.titleDie verband tussen geslag en die bestuurstyl van die vroulike departementshoofafr
dc.typeThesisen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Grobler_MS.pdf
Size:
3.81 MB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description:

Collections