Omstrede kwessies en die teksinterne korrektiewe in Skilpoppe van Barrie Hough
Loading...
Date
Authors
Fritz, Margaretha Johanna
Van der Westhuizen, Elizabeth Susanna
Supervisors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
AOSIS
Record Identifier
Abstract
Controversial issues and text-internal correctives in Skilpoppe by Barrie Hough This article focuses on the binary relations between controversial issues and text internal correctives by making use of examples from "Skilpoppe" (Babushka dolls) (2002) by Barrie Hough. The article starts with a discussion of controversial issues, including the four main categories, identified as violence, sexuality, politics and religion and continues briefly to the censorship as enacted before the Films and Publications Act, No. 65 of 1996 was passed. Thereafter the text-internal corrective, which is sometimes found to be an answer to controversial issues present in youth literature, is discussed and the binary relations between literary controversy and text-internal correctives are highlighted. The theory developed is then used in the analysis of controversial issues in "Skilpoppe".
Hierdie artikel fokus op die binêre verhoudings tussen omstrede kwessies en teksinterne korrektiewe in Afrikaanse jeugverhale, met spesifieke aandag aan die uitbeelding hiervan in "Skilpoppe" (2002) van Barrie Hough. Die artikel begin met 'n bespreking van omstrede kwessies, insluitende die vier hoofkategorieë, naamlik geweld, seksualiteit, politiek en godsdiens, waarna sensuur vóór die Wet op Publikasies en Vermaaklikhede, No. 64 van 1996 vlugtig aangeraak word. Daarna word die teksinterne korrektief wat dikwels in verhale gevind word as 'n antwoord op die omstrede kwessies wat uitgebeeld word, bespreek en die binêre verhouding tussen literêre omstredenheid en teksinterne korrektiewe beklemtoon. Die teorie wat ontwikkel is, word dan gebruik in die analise van omstrede kwessies in "Skilpoppe".

Sustainable Development Goals
Description
Citation
Fritz, M.J. & Van der Westhuizen, E.S. 2010. Omstrede kwessies en die teksinterne korrektiewe in Skilpoppe van Barrie Hough. Literator, 31(2):163-182. [http://reference.sabinet.co.za/sa_epublication/literat] [http://www.literator.org.za/index.php/literator]