NWU Institutional Repository

Traditional planning elements of pre-colonial African towns.

dc.contributor.authorAmankwah-Ayeh, Kwabena
dc.date.accessioned2012-01-23T09:25:19Z
dc.date.available2012-01-23T09:25:19Z
dc.date.issued1996
dc.description.abstractDie konsentriese boustyl van prekoloniale Afrikastrukture (skuilings, woonplekke, plazas, gange, paaie of mure), asook die gemeenskaplike gebruik van fasiliteite in die prekoloniale stede, is in oorsprong eie aan Afrika. 'n Delikate balans tussen die beskikbare ruimte en die hoeveelheid mense wat dit bewoon, het aanleiding gegee tot ruimtelike intimiteit, asook 'n gevoel van kohesie, groepbeheer oor die nabyliggende omgewing sowel as die ruimte tussen die stede. Dit alles het bygedra tot die omgewingshandhawing van die stad. Hierdie artikel ondersoek die historiese grondslae van beplanningsprosedures ten grondslag van die vorm en struktuur (organies sowel as militêr) van tradisionele, pre-koloniale Afrikadorpe en -stede en hoe daarin geslaag is om 'n gesonde simbiose tussen stedelike en landelike omgewings te skep en te onderhou. Hierdie historiese insig gal eietydse stads- en streeksbeplanners in staat kan stel om in hulle beplanning van dorpe en stede tradisionele boustyle te kan verstaan en moontlik tot voortsetting van die tradisie kan implementeer.en_US
dc.identifier.citationAmankwah-Ayeh, K. 1996. Traditional planning elements of pre-colonial African towns. New Contree : A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa. 39:60-76, Aug. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/5325
dc.language.isoenen_US
dc.publisherDepartement van Geskiedenis, Universiteit van Noordwes / Department of History, University of North-Westen_US
dc.titleTraditional planning elements of pre-colonial African towns.en_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
No_39(1996)_Amankwah-Ayeh_K.pdf
Size:
3.39 MB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: