Die eerste algemene verkiesing na die vorming van die Unie van Suid-Afrika, 1910
| dc.contributor.advisor | Du Plessis, J.S. | |
| dc.contributor.author | Van der Walt, Izak David | |
| dc.date.accessioned | 2022-08-30T07:31:24Z | |
| dc.date.available | 2022-08-30T07:31:24Z | |
| dc.date.issued | 1976 | |
| dc.description | MA, North-West University, Potchefstroom Campus | en_US |
| dc.description.abstract | Die vorming van die Unie van Suid-Afrika in 1910 het in sekere sin die voorafgaande geskiedenis afgerond en 'n nuwe tydperk ingelui. Die eenwording is geed beskrywe, ender andere deur L .M. Thompson in sy Unification of South Africa. Oor die eerste algemene verkiesing in September 1910, wat ' n uitvloeisel was van die eenwording en waarna dikwels slegs terloops verwys is, is baie min gepubliseer. Hierdie studie het ten doel om daardie leemte te vul. Die navorsing oor die onderwerp het 'n baie wye veld gedek omdat al die politieke partye in al die provinsies gedek moes word . Die meeste studiemateriaal le opgesluit in die belangrikste koerante (regeringsgesind, opposisie en onafhanklik), van daardie tyd aangevul deur private versamelings en ander bronne. Skryweris baie dank verskuldig aan die studieleier, prof. dr. J.S. du Plessis, vir sy hulp en leiding en ook aan dr. P.F. van der Schyff wat met sy besondere kennis van die politieke geskiedenis baie waardevolle wenke en hulp verleen het. My taak is ook baie vergemaklik deur die vriendelike hulp wat ontvang is van personeellede van die verskillende argiefbewaarplekke en biblioteke dwarsdeur die land waar navorsing gedoen is. Besondere vermelding verdien die personeel van die Ferdinand Postmabiblioteek vir hulpvaardigheid en vriendelike diens. Ek spreek ook graag my dank uit vir finansiele hulp wat ontvang is van die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing en van die Transvaalse Onderwysdepartement. | en_US |
| dc.description.thesistype | Masters | en_US |
| dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10394/39855 | |
| dc.language.iso | other | en_US |
| dc.publisher | North-West University (South Africa) | en_US |
| dc.title | Die eerste algemene verkiesing na die vorming van die Unie van Suid-Afrika, 1910 | en_US |
| dc.type | Thesis | en_US |
