Marnus Greyling organis CD-bespreking
dc.contributor.author | Carstens, Christiaan | |
dc.date.accessioned | 2018-08-14T10:26:44Z | |
dc.date.available | 2018-08-14T10:26:44Z | |
dc.date.issued | 2017 | |
dc.description.abstract | Marnus Greyling is een van die helderste opkomende sterre in die Suid-Afrikaanse musiekwêreld. Dit was dan ook te verwagte dat ’n klankopgawe uiteindelik van sy spel uitgereik sou word. Die opnames vir hierdie CD-uitreiking is hoofsaaklik gedoen in die St. George’s Anglikaanse kerk in Parktown, Johannesburg, waar daar ’n skitterende Rieger-orrel uit Oostenryk staan. Drie snitte is ook opgeneem in die Jesus College van Cambridge (VK) en die St. Mary’s Anglikaanse katedraal, Johannesburg. Die program bestaan uit sowel oorspronklike orrelkomposisies as orreltranskripsies. | en_US |
dc.identifier.issn | 1999-3412 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10394/30698 | |
dc.language.iso | other | en_US |
dc.publisher | Die Suider-Afrikaanse kerkorrelistevereniging | en_US |
dc.title | Marnus Greyling organis CD-bespreking | en_US |
dc.type | Other | en_US |
Files
Original bundle
1 - 1 of 1
Loading...
- Name:
- VdM_37(2017)8_C_Carstens_Cdbespreking.pdf
- Size:
- 650.72 KB
- Format:
- Adobe Portable Document Format
- Description:
License bundle
1 - 1 of 1
Loading...
- Name:
- license.txt
- Size:
- 1.61 KB
- Format:
- Item-specific license agreed upon to submission
- Description: