NWU Institutional Repository

"Your satisfaction, not mere profit is our aim": a traditional English family enterprise and the textile industry – Arthur Bales and Son, from 1902.

dc.contributor.authorMaritz, Leandie
dc.contributor.authorThorius, Ingrid
dc.contributor.authorVerhoef, Grietjie
dc.date.accessioned2012-01-19T07:31:37Z
dc.date.available2012-01-19T07:31:37Z
dc.date.issued2009
dc.description.abstract• Opsomming: Die Britse setlaars van 1820 het ‘n setlaargemeenskap in die Oos-Kaap gevestig. Hierdie Engelse gemeenskap het onder andere ingesluit werklose Britse burgers, wat hulle hoop geplaas het op ‘n nuwe lewe in die Kaapkolonie. Onder die setlaars was daar vaklui, gewone nywerheidswerkers en boere. Uit ‘n netwerk van Britse entrepreneurs het die Bales familie hulle gevestig as handelaars. Die Bales- familie het ‘n algemene handelaarsonderneming gevestig en later uitgebrei om tekstiel en klerasie te verkoop. Na die Tweede Vryheidsoorlog het die Bales familiebesigheid verskuif na die Transvaalkolonie. Daar is ‘n materiaal- en klerasiebesigheid gevestig wat nog vir drie geslagte ‘n stewige vastrapplek in Johannesburg en omgewing sou verwerf. Hierdie artikel verwys na die mededinging in die tekstielhandel en die opkoms van die modebedryf in Johannesburg as die omgewing waarin die Bales familie hulle familiebesigheid gevestig het. Die sosiale kapitaalnetwerk van die Engelse kleinsakelui het die onderneming gehelp om in die mededingende klere- en modebedryf van Johannesburg ‘n gewaardeerde handelsnaam in tekstielhandel te vestig.en_US
dc.identifier.citationMaritz, L., Thorius, I. & Verhoef, G. 2009. "Your satisfaction, not mere profit is our aim": a traditional English family enterprise and the textile industry – Arthur Bales and Son, from 1902. New Contree : A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa. 58:155-181, Nov. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/5241
dc.language.isoenen_US
dc.publisherSchool for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West Universityen_US
dc.title"Your satisfaction, not mere profit is our aim": a traditional English family enterprise and the textile industry – Arthur Bales and Son, from 1902.en_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
No_58(2009)_Maritz_L_&_Thorius_I_&_Verhoef_G.pdf
Size:
2.46 MB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: