NWU Institutional Repository

Voortrekker Pieter Mauritz Burg.

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Haswell, Robert F
Brann, R W

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC

Abstract

• Opsomming: Aan die Voortrekkertydperk in Pietermaritzburg se ontwikkeling is min aandag gewy en gevolgtrekkings daaromtrent is meestal gegrond op onvolledige argivale bronne en gevolglik gewoonlik onnoukeurig. Nadere ondersoek van geskrewe bronne in die ontleding van artistieke getuienis werp nie net lig op die dorp se wordingsgeskiedenis nie, maar openbaar ook dat Pietermaritzburg steeds 'n bewaarplek van die Voortrekkers se boukuns is.
• Summary: The Voortrekkerperiod of Pietermaritzburg's development has received scant attention and inaccurate conclusions, based almost exclusively on incomplete archival records, have been drawn. A re-examination of the written record, with the use of artistic evidence, not totally sheds further light on the dorp's embryonic history; it also reveals that Pietermaritzburg is a repository of Voortrekker domestic architecture.

Description

Keywords

Citation

Haswell, R.F. & Brann, R.W. 1984. Voortrekker Pieter Mauritz Burg. Contree : Tydskrif vir Suid-Afrikaanse stedelike en streeksgeskiedenis = Contree : Journal for South African urban and regional history. 16:16-19, Jul. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4968]

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By