NWU Institutional Repository

Die benutting van direkte bemarking op ’n geïntegreerde promosiestrategie

dc.contributor.authorVenter, Fred
dc.date.accessioned2011-01-10T10:11:54Z
dc.date.available2011-01-10T10:11:54Z
dc.date.issued2006
dc.description.abstractHedendaagse ondernemings bevind hulself in ’n hoogs kompeterende en dinamiese omgewing. Die onderneming wat egter bo die res gaan uitstyg, is die wat vir hul kliënte omgee en die waarde en voordele van hul produkte en dienste suksesvol onder die aandag van die kliënte bring. Die oorlewing en groei van ondernemings gaan dus afhang van hoe goed hulle in kliënte se behoeftes kan voorsien (Marcus, 2003). Die fokus van hierdie studie is op die aanwending van direkte bemarkingsinstrumente as deel van ’n geïntegreerde bemarkingskommunikasie program te vorm. Die doel van sodanige strategie is om kliëntekontak te optimaliseer en handelsmerk lojaliteit te bevorder. Dit sal nie net die effektiwiteit van die verskillende bemarkingsinstrumente verbeter nie, maar kan ook aan ondernemings ’n substansiële mededingende voordeel bied.en
dc.identifier.citationVENTER, F. 2006. Die benutting van direkte bemarking op ’n geïntegreerde promosiestrategie. TD: Die Joernaal vir Transdissiplinêre Navorsing in Suider Afrika, 2(2):453-471, Dec. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/3605]en
dc.identifier.issn1817-4434
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/3897
dc.languageAfrikaans
dc.subjectPromosieen
dc.subjectNisbemarkingen
dc.subjectBemarkings kommunikasieen
dc.subjectStandaardafwyking king mediaanen
dc.subjectRekeningkundigeen
dc.subjectGemiddelden
dc.titleDie benutting van direkte bemarking op ’n geïntegreerde promosiestrategieen
dc.typeArticleen

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
transd_v2_n2_a16.pdf
Size:
583.51 KB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.79 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: