NWU Institutional Repository

Great expectations: pres. PW Botha’s rubicon speech of 1985.

dc.contributor.authorGiliomee, Hermann
dc.date.accessioned2012-01-20T09:09:45Z
dc.date.available2012-01-20T09:09:45Z
dc.date.issued2008
dc.description.abstractDie toespraak wat Pres. PW Botha op 15 Augustus 1985 voor die kongres van die Nasionale Party (NP) van Natal gehou het, word algemeen erken as een van die keerpunte in die geskiedenis van die NP-regering. Daar is verwag dat die president in sy toespraak verreikende hervormings sou aankondig, wat die regering in staat sou stel om die skaakmat in onderhandelings met swart leiers en internasionale isolasie te deurbreek. Botha se toespraak is egter wyd baie negatief ontvang. Vorige artikels beklemtoon sy persoonlikheid as `n verklaring of blameer die “onrealistiese verwagtings” wat RF (Pik) Botha, Minister van Buitelandse Sake, gewek het. Hierdie artikel probeer die gebeure rondom die toespraak verklaar deur die gebeure twee weke voor die toespraak te ontleed, bestaande interpretasies van pres. Botha se optrede te heroorweeg, en moontlikhede te ondersoek wat tot dusver nog nie oorweeg is nie.en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/5286
dc.language.isoenen_US
dc.publisherGiliomee, H. 2008. Great expectations: pres. PW Botha’s rubicon speech of 1985. New Contree : A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa. 55:1-41, May. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]en_US
dc.titleGreat expectations: pres. PW Botha’s rubicon speech of 1985.en_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
No_55(2008)_Giliomee_H.pdf
Size:
204.77 KB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: