'n Taakkostestelsel vir die kapitaal- en instandhoudingswerke van 'n administrasieraad : 'n gevallestudie
| dc.contributor.advisor | Eloff, T. | |
| dc.contributor.author | Kapp, Christiaan Johannes | |
| dc.date.accessioned | 2022-04-28T06:54:27Z | |
| dc.date.available | 2022-04-28T06:54:27Z | |
| dc.date.issued | 1979 | |
| dc.description | MBA, North-West University, Potchefstroom Campus | en_US |
| dc.description.abstract | Uit die voorafgaande aanbevelings is dit duidelik dat die installing van 'n gerekenariseerde kostestelsel 'n groot verskeidenheid aspekte behels. Die belangrikste hiervan is:- 1. Die installing van h deurlopende gerekenariseerde krediteurstelsel. 2. Die installing van 'n gerekenariseerde loon- en tydstaatstelsel. Uit die aard van 'n saak sal daar praktiese problems opduik in so verre dit die aaneenskakeling van die verskillende stelsels betref. Hierdie aangeleentheid sal gevolglik verder ondersoek moet word. Nogtans behoort dit nie onoorkomelike problems te skep nie, aangesien die belangrikste aspekte van die verskillende stelsels in die voorafgaande hoofstukke uitgelig is. Alhoewel die voorgestelde kostestelsel vir die Oos-Randse Administrasieraad hoofsaaklik histories van aard is, word die inligting nou baie gouer tot die beskikking van die bestuurspan gestel. Deur tydig op hierdie inligting te reageer kan afwykings vroeër geidentifiseer en reggestel word. Die stelsel kan verder dien as basis vir die daarstelling van standaarde wat tesame met die bestaande inligtingstelsel, tot groot voordeel van die raad aangewend kan word. | en_US |
| dc.description.thesistype | Masters | en_US |
| dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10394/38984 | |
| dc.language.iso | other | en_US |
| dc.publisher | North-West University (South Africa) | en_US |
| dc.title | 'n Taakkostestelsel vir die kapitaal- en instandhoudingswerke van 'n administrasieraad : 'n gevallestudie | en_US |
| dc.type | Thesis | en_US |
