NWU Institutional Repository

The liability of the insurer with reference to South African aviation insurance

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

De Bruin, Elizabeth Cornelia

Researcher ID

Supervisors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Record Identifier

Abstract

Hoe kan regulerende maatreëls regsekerheid verskaf in terme van die versekeraar in die versekeringskontrak met spesifieke verwysing na lugvaartversekering? Om te bepaal wat die aanspreeklikheid van die versekeraar is, is gefokus op bestaande regulerende maatreëls uit regspraak en wetgewing. Uit regspraak en ander akademiese literatuur verwys die navorser na die rol van die interpretasie reels en hoe die interpretasie van sekere terme of woorde in die versekeringskontrak die aanspreekheid van die kontrak kan beïnvloed. Dit het wel na vore gekom dat die Wet op Verbruikersbeskerming 69 van 2008 die aanspreeklikheid van die versekeraar gaan beïnvloed aangesien dit nou eers op versekering van toepassing gaan wees. Die aanspreeklikheid alhoewel dit tans deur die "Policyholder Protection Rules" gereguleer word, en die feit dat die Korttermyn Versekerings Wet 53 van 1998 nie aangepas is om die regulasies van die Wet op Verbruikersbeskerming 69 van 2008 te weerspieël nie, veranderinge ondergaan en regspraak sodoende ook verder beïnvloed . Met verwysing na lugvaartversekering het die navorser bepaal dat die area in die versekeringsreg nie altyd regsekerheid verskaf in terme van wie aanspreeklikheid van die versekeraar nie, maar wel baie streng regulasies het waaraan dit moet voldoen. Na aanleiding van die interpretasiereëls en die wetgewing wat regulerende maatreëls verskaf en die feit dat die toepassing van die Wet op Verbruikersbeskerming 69 van 2008 nie vasgestel is nie, sal die "Policyholder Protection Rules" moet aangepas word aangesien dit van meer waarde is vir die versekeringsbedryf is om die regulerende maatreëls te ontwikkel vir aanspreeklikheid van die versekeraar.

Sustainable Development Goals

Description

LLM (Import and Export Law), North-West University, Potchefstroom Campus, 2013

Keywords

Citation

Collections

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By