Public administration in Pilgrims Rest, 1915 - 1969.
dc.contributor.author | Pirie, G H | |
dc.date.accessioned | 2012-04-11T09:58:15Z | |
dc.date.available | 2012-04-11T09:58:15Z | |
dc.date.issued | 1986 | |
dc.description.abstract | • Opsomming: Nadat die maatskappy Transvaal Gold Mining Estates (TGME) die plaaslike bestuur in Pelgrimsrus twintig jaar lank afgeskeep het, is die administrasie van onder meer sanitasie, die begraafplaas, skut en slagpale in 1915 aan die Pilgrims Rest Health Committee (PRHC) opgedra. Die mynmaatskappy het egter nog volle beheer uitgeoefen oor die gebruik en verkoop van grond, asook die verskaffing en koste van water en elektrisiteit. Gevolglik was die onbemiddelde en onbeduidende gesondheidskomitee op groot skaal aangewese op die TGME se steun en hulpbronne wat arbeidsvoorsiening en die gebruik van sy geboue soos pakhuise, kantore en werkwinkels ingesluit het. In hierdie artikel word die oorsprong en omvang van voormelde afhanklikheid ontleed. | en_US |
dc.description.abstract | • Summary: In 1915, after two decades of neglect by the Transvaal Gold Mining Estates Company (TGME), village sanitation as well as cemetery, pound and slaughter-management was placed in the hands of the Pilgrims Rest Health Committee (PRHC). The TGME, however, retained effective control over land use and disposal and over the supply and cost of water and electricity. The insignificant and impecunious health committee had therefore to rely inevitably on the mining company's assistance in the form of labour and the use of its stores, offices and workshops. The foundations and dimensions of the aforesaid dependence are the subject matter of this article. | |
dc.identifier.citation | Pirie, G.H. 1986. Public administration in Pilgrims Rest, 1915 - 1969. Contree : Tydskrif vir Suid-Afrikaanse stedelike streekgeskiedenis = Contree : Journal for South African urban and regional history. 20:27-32, Jul. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4968] | en_US |
dc.identifier.issn | 0379-9867 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10394/6425 | |
dc.language.iso | en | en_US |
dc.publisher | Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC | en_US |
dc.title | Public administration in Pilgrims Rest, 1915 - 1969. | en_US |
dc.type | Article | en_US |