Politieke plakkate en televisie-advertensies tydens die Suid-Afrikaanse algemene verkiesings (1994-2014) : bydrae tot volhoubare demokrasie? / Lynette Fourie
Loading...
Date
Authors
Researcher ID
Supervisors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Potchefstroom : North-West University, Potchefstroom Campus
Record Identifier
Abstract
Sustainable Development Goals
Description
In watter mate het Suid-Afrikaanse politieke partye bygedra tot die vestiging en volhoubaarheid van die Suid-Afrikaanse demokrasie deur middel van hulle plakkate en televisie-advertensies? Meer spesifiek gaan ondersoek gedoen word na die rol wat emosie kan speel in die bemagtiging en mobilisering van kiesers en watter van hierdie strategieë is deur Suid-Afrikaanse politieke partye gebruik.
