NWU Institutional Repository

Die aanbod van en die vraag na water in Suid-Afrika se ontwikkelingstreke

Loading...
Thumbnail Image

Date

Supervisors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

AOSIS

Record Identifier

Abstract

Gegewens oor die beskikbaarheid van water in die ontwikkelingstreke van Suid-Afrika is tans onvoldoende. Wateraanbod en -aanvraag is slegs vir die verskillende rivieropvanggebiede beskikbaar. Aangesien die grense van die ontwikkelingstreke en die rivieropvanggebiede nie ooreenkom nie, kan die nodige berekenings tans nie gedoen word nie. In hierdie artikel word aandag aan hierdie probleem gegee.
The availability of water data in the development regions is at present insufficient. This is due to the fact that water supply and demand is calculated for the physical drainage regions (watersheds), while the development regions do not correspond with the drainage regions. The necessary calculations can accordingly presently not be made. In this paper this problem is addressed.

Sustainable Development Goals

Description

Keywords

Citation

De Villiers, A.B., Viviers, W. & Van Wyk, L.A. 1988. Die aanbod van en die vraag na water in Suid-Afrika se ontwikkelingstreke. Suid-Afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie, 7(2):87-90. [https://doi.org/10.4102/satnt.v7i2.906]

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By