NWU Institutional Repository

Die periodisering van die Suid–Afrikaanse geskiedenis in resente oorsigwerke

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

De Klerk, Pieter

Supervisors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Historical Association of South Africa

Record Identifier

Abstract

Various issues relating to historical periodisation have been discussed in scholarly publications. Against the background of these studies the article examines ten overviews written or edited by professional historians since 1990. It appears that there are many similarities between the periodisations of these authors. This indicates that despite differences in aims and viewpoints, they identify the same patterns of continuity and change in South African history. Yet, no periodisations are exactly the same, and the identification, as well as the naming of the different periods in the various overviews, reflect particular interpretations of South African history. Writers of recent overviews still emphasise political and economic developments. Therefore social and cultural aspects do not play an important role in their periodisations. If authors of future overviews pay more attention to these aspects, this will probably have a significant influence on the periodisation of South African history Verskeie vraagstukke in verband met historiese periodisering is in wetenskaplike publikasies bespreek. In aansluiting by hierdie studies word tien oorsigwerke wat sedert 1990 verskyn het en waarvan professionele historici die skrywers en/of redakteurs was, in die artikel in oënskou geneem. Dit blyk dat daar heelwat ooreenkomste tussen die periode-indelings in hierdie werke bestaan. Dit dui daarop dat historici, ten spyte van verskillende uitgangspunte en oogmerke, dieselfde patrone van kontinuïteit en verandering in die Suid-Afrikaanse geskiedenis identifiseer. Tog kom geen van die periodiserings presies ooreen nie en verteenwoordig elke skrywer se periode-indeling en periodebenamings 'n besondere interpretasie van die Suid-Afrikaanse geskiedenis. Die sterk klem wat steeds deur oorsigskrywers op politieke en ekonomiese geskiedenis gelê word, bring mee dat sosiale en kulture aspekte nie 'n belangrike rol in hulle periodiserings speel nie. In toekomstige oorsigwerke sal groter aandag aan hierdie aspekte waarskynlik 'n belangrike invloed op periode-indelings van die Suid-Afrikaanse geskiedenis hê

Sustainable Development Goals

Description

Citation

De Klerk, P. 2011. Die periodisering van die Suid–Afrikaanse geskiedenis in resente oorsigwerke. Historia, 56(1):138-152. [http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_serial&pid=0018-229X&lng=en]

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By