NWU Institutional Repository

The church leader's cognition of perseverance: a pastoral study elucidating resilience in ministry

Loading...
Thumbnail Image

Date

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

North-West University (South Africa)

Record Identifier

Abstract

Die plaaslike kerk is geroepe om aan God se verlossingsmissie deel te neem en as katalisator vir hoop en transformasie in hierdie wêreld op te tree. Of sy hierdie roeping vervul, hang grootliks af van die mans en vroue wat haar lei. Dit hang nie slegs net van hul vaardighede en vermoëns af nie, maar ook van hul welstand. Ongelukkig bly die welstand van kerkleiers 'n bron van groot kommer. Kerkleiers uit alle denominasies wêreldwyd sukkel om passievol te volhard in die bediening. Weens die feit dat die situasionele, persoonlike en inherente stresfaktore wat met die bediening verband hou waarskynlik nooit heeltemal gaan verdwyn nie, moet kerkleiers toegerus word om doeltreffend met hierdie kwessies om te gaan. Veerkragtigheid en die doelbewuste en holistiese ontwikkeling daarvan kan geweldig waarde toevoeg met betrekking hiertoe. Kerkleiers wat die rol van veerkragtigheid en die belangrikheid van die holistiese ontwikkeling daarvan besef, sal meer waarskynlik hul roeping tot passievolle volharding vervul en selfs floreer as diensknegleiers in die bediening.

Sustainable Development Goals

Description

MA (Pastoral Studies), North-West University, Potchefstroom Campus

Citation

Collections

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By