Die evaluering van afwykings in arbeidskoste in kostestate
Loading...
Date
Authors
Researcher ID
Supervisors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
North-West University (South Africa)
Record Identifier
Abstract
Die rol wat arbeid in kosprysberekening speel word al hoe
belangriker, daarom is dit gevolglik nodig om afwykings
en die- oorsake daarvan te ondersoek. Hoewel die algemene
afwykings maklik geidentifiseer kan word, word probleme
ondervind met die identifikasie van die sogenaamde
onbelangrikes.
Sustainable Development Goals
Description
MCom (Bedryfsrekeningkunde), North-West University, Potchefstroom Campus
