NWU Institutional Repository

Boek-bespreking (A River Rather Than a Road)

dc.contributor.authorPotgieter, Hetta
dc.contributor.researchID10180109 - Potgieter, Hetta Magdalena
dc.date.accessioned2018-08-14T08:45:38Z
dc.date.available2018-08-14T08:45:38Z
dc.date.issued2016
dc.description.abstractA River Rather Than a Road. The Community Choir as Spiritual Experience is die tweede boek in ’n reeks van vier boeke. Hierdie reeks handel oor musiek en spiritualiteit en word deur Peter Lang uitgegee, met June Boyce-Tillman as redigeerder. A River Rather Than a Road is die verhaal van gemeenskapskore in Engeland, die musiek wat hulle sing en die dirigente en organiseerders wat saam met hulle werk. Hoofstukke 2, 3 en 4 in hierdie boek is geskryf deur Sarah Morgan, wat dit voorberei het vir ’n doktorsgraad aan die Universiteit van Winchester. Sy is oorlede voordat sy die doktorsgraad kon voltooi en die graad is postuum aan haar toegeken. June Boyce-Tillman, wat haar studieleier was, het besluit om Hoofstuk 1 en 5 vir hierdie publikasie by te werk.
dc.identifier.issn1999-3412
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/30678
dc.language.isootheren_US
dc.publisherDie Suider-Afrikaanse Kerkorrelisteverenigingen_US
dc.titleBoek-bespreking (A River Rather Than a Road)en_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
VdM_36(2016)6_H_Potgieter.pdf
Size:
88.33 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: