NWU Institutional Repository

The regime of forfeiture of patrimonial benefits in South Africa and a critical analysis of the concept of unduly benefited

dc.contributor.authorMarumoagae, Motseotsile Clement
dc.contributor.researchID22054138 - Marumoagae, Motseotsile Clement
dc.date.accessioned2016-11-01T10:57:10Z
dc.date.available2016-11-01T10:57:10Z
dc.date.issued2014
dc.description.abstractHierdie artikel poog om die verbeurdverklaring van vermoëensregtelike voordele van die huwelik in die Suid-Afrikaanse reg volledig te bespreek. Die Suid-Afrikaanse howe is gereeld genader om sulke bevele in egskeidings sake te maak vandat die Romeins-Hollandsereg in Suid-Afrika aangeneem is. Hierdie kwessie is eers in 1979 in die Wet op Egskeidings artikel 9(1) gereguleer. Hierdie artikel fokus spesifiek op artikel 9(1) van die Wet en bespreek die faktore wat die howe in ag mag neem as verbeurdverklaringsbevele toegestaan word. Daar word egter geargumenteer dat die howe gevaal het om artikel 9(1) behoorlik te interpreter, aangesien hulle nie riglyne in verband met die betekenis van "onbehoorlike voordeel" (soos dit in die wetsartikel verskyn) voorsien het nie.en_US
dc.identifier.citationMarumoagae, M.C. 2014. The regime of forfeiture of patrimonial benefits in South Africa and a critical analysis of the concept of unduly benefited. De Jure, 2014:85-100. [http://www.dejure.up.ac.za/]en_US
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/19265
dc.identifier.urihttp://www.dejure.up.ac.za/index.php/volumes/47-volume-1-2014/articles/37-volumes/47-volume-1-2014/234-the-regime-of-forfeiture-of-patrimonial-benefits-in-south-africa-and-a-critical-analysis-of-the-concept-of-unduly-benefited
dc.language.isoenen_US
dc.publisherDe Jureen_US
dc.titleThe regime of forfeiture of patrimonial benefits in South Africa and a critical analysis of the concept of unduly benefiteden_US
dc.typeArticleen_US

Files

Collections