NWU Institutional Repository

Water procurement and the environment: a comparative history of South Africa’s Nandoni and De Hoop dams 1994 - 2007.

dc.contributor.authorTempelhoff, E
dc.contributor.authorTempelhoff, Johann W N
dc.contributor.researchID10224793 - Tempelhoff, Johann Wilhelm Nicolaas
dc.date.accessioned2013-02-12T08:12:34Z
dc.date.available2013-02-12T08:12:34Z
dc.date.issued2007
dc.description.abstractDie konstruksie van damme in Suid-Afrika het in onlangse jare uiteenlopende response tot gevolg gehad in die geledere van die omgewingsbewuste lede van die land se burgerlike samelewing. Twee voorbeelde is die De Hoop- en Nandonidam wat onderskeidelik in Mpumalanga en die Limpopoprovinsie geleë is. Hierdie damme oefen albei ‘n bepalende invloed uit op die omgewing in die wêreldbekende Nasionale Krugerwildtuin (NKW). Albei is geleë in die opvanggebied van riviere wat deur die wildtuin vloei. Hierdie damme het ‘n belangrike rol om te speel. Benewens die feit dat hulle, in sommige gevalle, in van die land se mees agtergeblewe streke voorkom, het albei grootliks ten doel om ontwikkeling te stimuleer. Die Suid-Afrikaanse regering het tans ‘n beleidsdoelwit om armoede in die land teen 2015 uit te wis. Hierdie beleid word in samewerking met die sakesektor om die doelwitte wat gestel is by wyse van samewerking te verwesentlik. Omgewingsbewustes het egter die ontwikkeling in sommige kontekste veroordeel. In die artikel word aandag gegee aan ‘n manier waarop die burgerlike samelewing, die regering en die sakesektor saamgewerk het om te onderhandel vir die voorsiening van water in streke wat waterarm is. In die besonder word aandag gegee aan die geskiedenis, sedert 1994, van die beplanning, voorbereiding en uitvoer van damkonstruksieprojekte in die Limpopoprovinsie en Mpumalanga.en_US
dc.identifier.citationTempelhoff, E. & Tempelhoff, J.W.N. 2007. Water procurement and the environment: a comparative history of South Africa’s Nandoni and De Hoop dams 1994 - 2007. New Contree : A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa. 53:31-54, May. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/8147
dc.language.isoenen_US
dc.publisherSchool for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West Universityen_US
dc.titleWater procurement and the environment: a comparative history of South Africa’s Nandoni and De Hoop dams 1994 - 2007.en_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
No_53(2007)_Tempelhoff_E_&_Tempelhoff_JWN.pdf
Size:
142.18 KB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: