The standing of the curriculum for consumer studies as school subject in the South African context
| dc.contributor.author | Booyse, Celia | |
| dc.contributor.author | Du Rand, Gerrie E. | |
| dc.contributor.author | Koekemoer, Adri | |
| dc.date.accessioned | 2015-08-18T06:58:49Z | |
| dc.date.available | 2015-08-18T06:58:49Z | |
| dc.date.issued | 2013 | |
| dc.description.abstract | Verbruikerstudie het die potensiaal om 'n positiewe impak te hê op Suid-Afrikaanse leerders en gemeenskappe. Dit word reeds vir 'n aantal jare onderrig in skole, maar die stand van die vak Verbruikerstudie in die Nasionale Senior Sertifikaat ('n NKR Vlak 4 kwalifikasie) is nog nie vasgestel nie. 'n Multi-metodiese navorsingsontwerp is gebruik om kurrikulum dokumente kwantitatief te analiseer en vergelyk, asook kwalitatief in sommige gevalle om die kwalitatiewe data te steun. Die instrument wat gebruik is in die ondersoek van die kurrikula word teoreties begrond deur Bernstein se teorieë oor kurrikulum en opvoedkunde (1990; 1996) en die bevindinge van Donnelly (1999, 2002, 2005) aangaande die kenmerke van onderwyssisteme wat deurgaans goed presteer in internasionale metingstoetse. Die navorsings-bevindinge in hierdie studie gee 'n aanduiding van die stand van die huidige Verbruikerstudie kurrikulum en die waargenome impak daarvan op die Suid-Afrikaanse konteks. Aanbevelings word gemaak ter versterking van die kurrikulum en die toepassingswaarde daarvan. | en_US |
| dc.identifier.citation | Booyse, C. et al. 2013. The standing of the curriculum for consumer studies as school subject in the South African context. Journal of family ecology and consumer sciences = Tydskrif vir gesinsekologie en verbruikerswetenskappe. 41:85-94. [http://reference.sabinet.co.za.nwulib.nwu.ac.za/sa_epublication/famecs] | en_US |
| dc.identifier.issn | 0378-5254 | |
| dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10394/14258 | |
| dc.identifier.uri | http://reference.sabinet.co.za.nwulib.nwu.ac.za/document/EJC146935 | |
| dc.language.iso | en | en_US |
| dc.publisher | SAAFECS | en_US |
| dc.title | The standing of the curriculum for consumer studies as school subject in the South African context | en_US |
| dc.type | Article | en_US |
Files
Original bundle
1 - 1 of 1
Loading...
- Name:
- 2013Standing_curriculum.pdf
- Size:
- 359.48 KB
- Format:
- Adobe Portable Document Format
- Description:
