NWU Institutional Repository

Die verbond – van Ou Testament na Nuwe Testament

dc.contributor.authorVan Rooy, H.F.
dc.contributor.researchID10058052 - Van Rooy, Herculaas Frederik
dc.date.accessioned2014-10-06T12:37:15Z
dc.date.available2014-10-06T12:37:15Z
dc.date.issued1983
dc.description.abstractDie verbondsbegrip het in die Ou Testamentiese wetenskap weer ’n plek gekry op grond van die werk van Eichrodt en die studie van ooreenkomste tussen die verbond in die Ou Testament en die buite-Bybelse staatsverdrae, sedert die werk van Korosec,Mendenhall en baie ander. Natuurlik bestaan hieroor nie eenstemmigheid nie, veral omdat oor die ouderdom van die verbondsgedagte in die Ou Testament nie eenstemmigheid bestaan onder geleerdes nie. Die studie van die verbond in die Nuwe Testament het egter nie naastenby dieselfde aandag gekry nie – iets wat miskien as een van die redes vir die ontkenning van die waarde van die verbond vir Nuwe Testamentiese gelowiges beskou kan word. In hierdie studie word drie sake aangeraak, nl. die terminologie vir verbond in die Ou en Nuwe Testament, die agtergrond vir en belangrikste vorme van die verbond in die Ou Testament en enkele opmerkings oor die verbond in die Nuwe Testament.en_US
dc.description.urihttp://dx.doi.org/10.4102/ids.v17i66.1189
dc.description.urihttp://www.inluceverbi.org.za/index.php/skriflig/article/viewFile/1189/1462
dc.identifier.citationVan Rooy, H.F. 1983. Die verbond – van Ou Testament na Nuwe Testament. In die Skriflig/In luce Verbi, 17(66):13-33. [http://www.inluceverbi.org.za]en_US
dc.identifier.issn1018-6441
dc.identifier.issn2305-0853
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/11571
dc.language.isootheren_US
dc.publisherAOSISen_US
dc.titleDie verbond – van Ou Testament na Nuwe Testamenten_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
1983VerbondOT_1462.pdf
Size:
268.3 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: