NWU Institutional Repository

Faith in search of sound: The interaction between religion, culture and hymnology

dc.contributor.authorCilliers, Johan
dc.date.accessioned2016-04-07T06:26:32Z
dc.date.available2016-04-07T06:26:32Z
dc.date.issued2011
dc.description.abstractHierdie artikel neem as uitgangspunt die dinamiese relasie tussen kultuur en religie, en daarom ook tussen kultuur en himnologie. Hierdie relasie word beskryf as ’n resiproke en akoestiese vertaalbaarheid. Drie gevallestudies uit Afrika, naamlik uit Malawi, Zimbabwe en Suid-Afrika word as voorbeelde hiervan voorgehou. In die eerste gevallestudie word die rol van koloniale himnologie in teenstelling met inheemse himnologie verken; in die tweede gevallestudie die Pinskter-beweging se inkle ding van begrippe soos heling, hoop en welvaart; en in die derde gevallestudie die soeke na himnologiese identiteit in die wisselwerking tussen Europese en Afrika tradisies. Enkele dimensies van himnologie as fides quaerens sonum (geloof op soek na klank) word ten slotte saamgevat.en_US
dc.identifier.citationCilliers, J. 2011. Faith in search of sound: The interaction between religion, culture and hymnology. Vir die Musiekleier. 31:3-18, Des. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/16025]en_US
dc.identifier.issn1999-3412
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/16862
dc.language.isoenen_US
dc.publisherDie Suider-Afrikaanse Kerkorrelisteverenigingen_US
dc.titleFaith in search of sound: The interaction between religion, culture and hymnologyen_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
VdM_31(2011)2_Cilliers_J.pdf
Size:
217.7 KB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: