NWU Institutional Repository

Katalogus van vruchtbomen voor't volgende seizoen in Transvaal gekweekt / deur J. Ligthelm & Ko

dc.contributor.authorLigthelm (J) & Ko., Selonsrivier.
dc.date.accessioned2015-10-20T09:15:42Z
dc.date.available2015-10-20T09:15:42Z
dc.date.issued1919
dc.description.abstractOns katalogus is weer gereed om uit te stuur en evenals in vorige jare wil ons ook nou weer ons klante dank vir die ondersteuning wat ons geniet het, tewens wil ons onsself ook weer aanbeveel vir die verdere lewering van bome . Ons strewe is om die vrugte industrie op 'n hoe peil te bring en daarom doen ons ons uiterste bes om alleenlik goeie soorte en ook goeie gesonde bome aan te bied, sodat ons ons klante bevrediging kan gee. Ons het dan ook die laaste jare verskeie nuwe soorte beproef, maar net 'n paar gekry wat ons meen wat goed is, en die is dan ook aangekweek en bied ons hierdie soorte nou aan. Verder het ons die soorte wat ons reeds in die handel gebring het weer goed nagegaan en beproef, maar geen rede gevind om van hulle om die een of ander oorsaak af te skaf nie. Daar is egter een moeilikheid wat ons nie kan kry soos ons dit wil he nie en dit is om presies aan te gee die tyd wanneer die vrug moet ryp word. Ons vind dat dit nie elke jaar heeltemal eenders is nie en ook nie vir alle plekke kan geld nie, daar dit op sommige plekke vroeër sal wees terwyl dit op ander plekke weer later is. Ons het met 'n paar soorte dan ook, veranderinge gemaak wat ons meen meer korrek te wees. As ons klante nou min of meer hulle ligging van grond en klimaat in aanmerking neem, kan hulle taamlik staat maak op die tyd van ryp word soos deur ons aangegee.en_US
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/14836
dc.language.isootheren_US
dc.publisherPotchefstroom : Weste-Drukkeryen_US
dc.titleKatalogus van vruchtbomen voor't volgende seizoen in Transvaal gekweekt / deur J. Ligthelm & Koen_US
dc.typeBooken_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Katalogus-van-vruchtbomen.pdf
Size:
1.31 MB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description:

Collections