Presuppositions and the challenge to objectivity in late-modern phiosophy of science: causes and possible remedies
Loading...
Date
Authors
Coletto, Renato
Researcher ID
Supervisors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Buro vir Wetenskaplike Tydskrifte / Potchefstroom
Record Identifier
Abstract
The history of late-modern philosophy of science introduces us
to a growing emphasis on presuppositions accompanied by a
growing relativistic attitude concerning the possibility of scientific
objectivity. Aspects of the latter historical developments are
traced in some of the most important philosophers of science of
the 20th century. An analysis of the possible causes of the
phenomenon is also provided. The predominance of the freedom-
pole of the humanist ground motive requires a conception
of science in which the creative presuppositions of the knowing
agent play an increasingly crucial role. Two "remedies" for a
more balanced understanding of the role of presuppositions are
indicated. The first one has to do with the recognition of a broad
variety of ideological standpoints, stemming from different religious
commitments. The second one recommends the recognition
of the universal order for reality, which implies two consequences.
First, our presuppositions do not have the power of
determining our scientific observations of reality completely.
Second, scientific research does not proceed only according to
our presuppositional frameworks but follows a structural order.
A few reflections on the nature of scientific objectivity conclude
the article.
Die geskiedenis van die laat-moderne wetenskapsfilosofie word gekenmerk deur die groeiende klem op vooronderstellings wat hand aan hand gaan met 'n groeiende relatiwistiese houding ten opsigte van die moontlikheid van wetenskaplike objektiwiteit. Aspekte van laasgenoemde historiese ontwikkeling word in sommige van die belangrikste wetenskapsfilosowe van die twintigste eeu nagespeur. 'n Analise van die moontlike oorsake van die verskynsel word ook gegee. Die sterk posisie van die vryheidspool van die humanistiese grondmotief vereis 'n wetenskapskonsepsie waarin die skeppende voorwaardes van die kennende agent 'n toenemend deurslaggewende rol speel. Twee "geneesmiddels" vir 'n meer gebalanseerde verstaan van die rol van vooronderstellings word aangedui. Die eerste een het te make met die erkenning van 'n breë verskeidenheid ideologiese standpunte wat voortspruit uit verskillende religieuse verbintenisse. Die tweede een stel voor dat 'n universele orde vir die werklikheid erken word, wat twee konsekwensies veronderstel. Eerstens, ons vooronderstellings het nie die vermoë om ons wetenskaplike waarnemings van die werklikheid volkome te determineer nie. Tweedens, wetenskaplike navorsing volg nie net ons vooronderstellingsraamwerke nie, maar volg 'n strukturele orde. Die artikel sluit af met 'n aantal opmerkings oor die aard van wetenskaplike objektiwiteit.

Sustainable Development Goals
Description
Keywords
Citation
Coletto, R. 2007. Presuppositions and the challenge to objectivity in late-modern phiosophy of science: causes and possible remedies. Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap, 72(4):583-602. [http://www.journals.co.za/ej/ejour_koers.html]