NWU Institutional Repository

The human rights paradox of lesbian, gay, bisexual and transgender students in South African education

dc.contributor.authorVan Vollenhoven, Willem J.
dc.contributor.authorEls, Christo J.
dc.contributor.researchID20739109 - Van Vollenhoven, Willem Johannes
dc.contributor.researchID10856803 - Els, Christoffel Johannes
dc.date.accessioned2015-05-12T14:01:54Z
dc.date.available2015-05-12T14:01:54Z
dc.date.issued2013
dc.description.abstractOnlangse navorsing toon duidelik aan dat benewens geslag, seksuele oriëntasie waarskynlik die volgende sleuteleienskap is wat bepaal wie ons as mense is. Seksuele oriëntasie is een van die belangrike aspekte wat ’n persoon se identiteit, persona, selfbeeld, samehorigheid, gelykheid en waardigheid bepaal. Wanopvattings en vooroordele lei dikwels tot emosionele, sielkundige en woordelikse diskriminasie of viktimisasie, en kan selfs tot fisiese geweld teen lesbiese, gay, biseksuele en transgeslagtelike (LGBT) student lei. Hierdie artikel ondersoek eerstens historiese voorbeelde van menseregteskendings teen LGBT-mense in Suid-Afrika, sowel as voorbeelde van teenswoordige menseregteskendings teen LGBT-mense, ten spyte van duidelike rondwetlike bepalings in hierdie verband. Ten einde die onderliggende faktore wat sulke skendings meebring te verstaan, word sosiale wanopvattings aangaande LGBT-mense ondersoek, gevolg deur ’n bespreking van wat biologiese navorsing aangaande LGBT-oriëntasie aan die lig gebring het. Die Menseregtekommissie berig dat fisiese en sielkundige misbruik van LGBT-studente is menseregteskendings wat dikwels in die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel voorkom. Die artikel voer aan dat stilswye, wanopvattings, miskenning sosiale vooroordele aangaande seksuele oriëntasie ’n “verskuilde kurrikulum” skep wat LGBT-studente se reg op waardigheid en gelykheid skend, en ’n paradoks meebring met die grondwetlike waardes wat Suid-Afrika se demokratiese bestel onderlê.en_US
dc.description.urihttp://www.dejure.up.ac.za/index.php/en/volumes/158-article-8.html
dc.description.urihttp://www.dejure.up.ac.za/index.php/volumes
dc.identifier.citationVan Vollenhoven, W.J. & Els, C.J. 2013. The human rights paradox of lesbian, gay, bisexual and transgender students in South African education. De Jure, 46(1):263-284. [http://www.dejure.up.ac.za/index.php/volumes]en_US
dc.identifier.issn2225-7160
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/13813
dc.language.isoenen_US
dc.publisherPretoria University Law Press (PULP)en_US
dc.titleThe human rights paradox of lesbian, gay, bisexual and transgender students in South African educationen_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
2013The_Human_rights.pdf
Size:
195.36 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description: