NWU Institutional Repository

Die deurskynende kelk: Oor vorm en inhoud in die poësie

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Du Plooy, Heilna

Researcher ID

Supervisors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns/South African Academy of Science and Arts

Record Identifier

Abstract

In hierdie artikel word die verhouding tussen vorm en inhoud in die poësie ondersoek en beredeneer as een van die kernvraagstukke van die poësieteorie. Daar word in besonder gelet op ikonisiteit as 'n eienskap van taal en van die poësie en aan enkele taalteorieë wat aan hierdie vraagstuk aandag gee. Aan die hand van die analise van gedigte hoofsaaklik uit die oeuvre van T T Cloete word verskeie ander sake ondersoek soos die medebepalende werking van vorm en inhoud in die poësie, die verband tussen die wetenskap en die kuns asook die versmelting van aanvoeling en kennis in gedigte wat as intellektuele poësie beskryf kan word. In die gevolgtrekking word gestel dat die poësie van T T Cloete tegnies kompleks, vindingryk en boeiend is, maar ook dat hierdie digter in sy werk in gesprek tree met die kulturele en estetiese tradisies waarbinne hy lewe en werk.

Sustainable Development Goals

Description

Keywords

Citation

DU PLOOY, H. 2009. Die deurskynende kelk: Oor vorm en inhoud in die poësie. Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 49(4):596-621, Dec. [http://versindaba.co.za/] [http://www.journals.co.za/ej/ejour_akgees.html]

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By