Comparing developments in water supply, sanitation and environmental health in four South African cities, 1840–1920
Loading...
Date
Authors
Mäki, Harri
Researcher ID
Supervisors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Historical Association of South Africa
Record Identifier
Abstract
Environmental health had its modern-day roots in the sanitation and public health
movement of the United Kingdom in the nineteenth century. The field addresses all
human health-related aspects of both the natural environment and the built
environment. In this article the focus is on issues of safe water and sanitation in Cape
Town, Grahamstown, Durban and Johannesburg in the period 1840-1920. At the time
the introduction and augmentation of water supply and sanitary reform were among
the most important municipal issues to be addressed, along with the reduction of fire
risks and the establishment of a financially effective administration. The links
between health, racial segregation and differences in the provision of municipal
services are also discussed in some detail. It will be shown that in conducting their
work, local officials, together with the colonial authorities, set up a framework for
local administration that was similar to governance structures in the UK. However, there were certainly unique elements in the evolution of local governments in South
Africa
Omgewingsgesondheid het sy hedendaagse oorsprong in die openbare gesondheidssbeweging van Brittanje in die negentiende eeu gehad. Hierdie betrokke terrein ondersoek gesondheidsgebaseerde aspekte van die natuurlike en beboude omgewing. In hierdie artikel is die fokus op kwessies van veilige drinkwater en sanitasie in Kaapstad, Grahamstad, Durban en Johannesburg in die tydperk c. 1840-1920. In hierdie era het die aanvulling van die bestaande watervoorrade en saniteitshervorming prominent in munisipale kringe ter sprake gekom. Daar was ook kwessies rondom risikovermindering in gevalle van stedelike brand-insidente. Terselfdertyd het plaaslike owerhede daarna gestreef om hulle finansies goed te bestuur en administrasie te verbeter. Die skakels tussen gesondheid, rassesegregasie en verskille in die voorsiening van munisipale dienste word ook bespreek. Daar word aangedui dat amptenare in samewerking met die koloniale owerhede daarin geslaag het om 'n raamwerk vir plaaslike regering daar te stel wat met soortgelyke stelsels in die Verenigde Koninkryk ooreengestem het. Tog wil dit ook voorkom asof Suid- Afrikaanse omstandighede ook vereis het dat voorsiening vir die ontwikkeling van 'n unieke stelsel gemaak word

Sustainable Development Goals
Description
Citation
Maki, H. 2010. Comparing developments in water supply, sanitation and environmental health in four South African cities, 1840–1920. Historia, 55(1):90-109. [http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_serial&pid=0018-229X&lng=en]