NWU Institutional Repository

OCCUPATIONAL SOCIOLOGISTS IN THE HOSPITALITY INDUSTRY AND JOB FULFILMENT

dc.contributor.advisorVisagie, Jan Christoffel
dc.contributor.authorWolfaardt ,Marli
dc.date.accessioned2026-09-08T08:03:51Z
dc.date.issued1999
dc.descriptionThesis, Master (Mcommerce)-- North-West University, Mahikeng Campus,1999
dc.description.abstractVerandering in die besigheidsarena maak dit onmoontlik vir ondernemings om dieselfde bestuurstegnieke wat hulle in die verlede the gebruik het, steeds toe te pas. Hierdie veranderings is sosio-kultureel, polities, ekonomies en tegnologies van aard. Die werkerskorps is nou ook minder homogeen - <lit noodsaak bestuurders om alternatiewe maniere te vind om hulle werknemers gemotiveerd, produktief en lojaal te hou. Hierdie navorsing het ten doel om te bepaal wat oorde in die gasvryheidsbedryf moet doen om hulle werknemers in staat te stel om werksvervulling te ervaar. Dit is noodsaaklik, aangesien daar 'n duidelike verband tussen werknemer-tevredenheid en gaste-tevredenheid bestaan. Gastetevredenheid hang nie net van die beskikbare fasiliteite af nie, maar ook van die effektiwiteit en vriendelikheid van die personeel. Hierdie navorsing fokus sterk op top-, middel- en die operasionele personeel se behoeftes wat bevredig moet word, sodat hulle werksvervulling of -tevredenheid kan ervaar. 'n Aantal tipiese behoeftes is deur die literatuurnavorsing geidentifiseer en vorm die basis vir die verskeie vraelyste. Hier volg 'n kort opsomming van die empiriese navorsing: 1. Topbestuur moes by elke behoefte 'n aanduiding gee van hoe belangrik dit vir hulle is en hoe tevrede hulle met die mate waarin die eienaars daarin geslaag het om hulle behoeftes te bevredig, is. 2. Middelbestuur moes dieselfde doen - hulle moes in die geval topbestuur se prestasie beoordeel. 3. Die operasionele personeel moes ook die belangrikheid van die tipiese behoeftes aandui en terselfdertyd ook middelbestuur se prestasie beoordeel. 4. Daarna moes top- en middelbestuur afsonderlik aandui wat hulle <link vir hulle ondergeskiktes belangrik is en hoe hulle as bestuurders daarin geslaag het om hierdie behoeftes te bevredig. 5. Laastens moes top- en middelbestuur aandui wat hulle van hulle ondergeskiktes verwag en in watter mate hulle dit ontvang het. 11 Verskeie profiele kan na gelang van hierdie inligting getrek word, maar daar kan nie direk afleidings van hierdie grafieke gemaak word nie. Dit is daarom belangrik om te bepaal watter van hierdie werknemerbehoeftes die grootste invloed op die personeel se algemene werkstevredenheid het. Vyf besluitnemings matrikse word saamgestel om aan te dui watter van hierdie behoeftes die grootste invloed het - dit <lien as aanduiding van die volgorde waarin hierdie behoeftes tydens remediele aksie aangespreek moet word.
dc.description.sustainableQuality Education
dc.identifier.urihttps://orcid.org/0009-0007-6164-4941
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/47392
dc.language.isoen
dc.publisherNorth-West University (South Africa)
dc.subjectmotivering (motivation)
dc.subjectwerknemerlojaliteit ( employee loyalty) produktiwiteit (productivity)
dc.subjectwerkstevredenhied Gob satisfaction) alienasie ( alienation)
dc.subjectverandering (change) Organisasiekultuur ( organisational culture)
dc.subjectsosio-tegniessisteem ( socio-technical system)
dc.subjectRegstellende aksie (affirmative action)
dc.subjectdiversiteit (diversity) Werknemerbehoeftes (employee needs)
dc.subjectgroepe (groups) Kommunikasie ( communication)
dc.subjectleierskap (leadership) Deelnemende bestuur
dc.subject(participative besluitneming
dc.subject( decision making) management)
dc.subjectBeloningstelsels (reward systems)
dc.subjectopleiding (training)
dc.titleOCCUPATIONAL SOCIOLOGISTS IN THE HOSPITALITY INDUSTRY AND JOB FULFILMENT
dc.typeThesis

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Wolfaardt_M_ 1999.pdf
Size:
15.27 MB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: