The identification of competent artisans under the present statutory system
| dc.contributor.advisor | Schutte, P.C. | |
| dc.contributor.author | Basson, John | |
| dc.date.accessioned | 2023-06-14T09:56:30Z | |
| dc.date.available | 2023-06-14T09:56:30Z | |
| dc.date.issued | 1984 | |
| dc.description | MBA, North-West University, Potchefstroom Campus | en_US |
| dc.description.abstract | Wanneer ons deesdae enige artikel omtrent die algemene fabriekswese in Suid Afrika lees, is daar feitlik sander uitsondering sprake van die algemene tekort aan geskoolde arbeid. Alhoewel die Suid Afrikaanse ekonomie tans 'n fase van laaghoujunktuur beleef, bly die vraag na tegniesgeskoolde arbeid op verskeie vlakke redelik hoog - die stelling word daagl iks deur die poste-advertensie in Suid Afrikaanse nuusblaaie bevestig. Alhoewel daar meningsverskil omtrent die tydsfaktor is, weet ons almal dat die Suid Afrikaanse ekonomie een of ander tyd weer 'n opswaai gaan beleef. As ons nou reeds met 'n groot tekort aan behoorl ik opgeleide mense sit, wat gaan ons probleem wees indien die ekonomie wel gaan opswaai? Waarom het ons die probleme? Was dit swak beplanning in die verlede, of is daar ander faktore wat meegehelp het, en nog steeds die oorsaak is dat ons met 'n tekort aan geskoolde arbeid sit? Ons sal maar die verlede vergeet en 'n paar probleme noem wat by meeste nyweraars redelik bekend is. Van die belangrikste probleme is: ... | en_US |
| dc.description.thesistype | Masters | en_US |
| dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10394/41745 | |
| dc.language.iso | en | en_US |
| dc.publisher | North-West University (South Africa) | en_US |
| dc.title | The identification of competent artisans under the present statutory system | en_US |
| dc.type | Thesis | en_US |
