The effect of psychological violence in the workplace on health: a holistic eco-system approach
Loading...
Date
Authors
Supervisors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
AOSIS
Record Identifier
Abstract
Background: Psychological violence has emerged as a priority concern in all workplaces
because of its adverse consequences on victims' health. So far, limited research has been
conducted on the effect of psychological violence on the five interrelated contexts of
human existence.
Objectives: This qualitative study investigated the perceived effect of psychological violence
in the workplace on staff members' holistic health at a multi-campus South African Further
Education and Training College. By investigating the effect of psychological violence on these
five interrelated contexts, the resultant effect on holistic health might be more fully understood
and applicable recommendations formulated to ameliorate the perceived effects.
Method: A qualitative, exploratory and descriptive research design was used to investigate
the perceived effect of psychological violence on staff members' health. Purposeful sampling
was used to select 29 participants to be interviewed individually, based on their experiences
of psychological violence, as well as data saturation. The researcher analysed the data and a
co-coder cross-checked the codes.
Results: The results pertaining to the perceived effects of psychological violence were
positioned within the holistic eco-systemic approach as encompassing theory. Five themes
were identified accordingly after data analysis, namely, psychological, biophysical, spiritual,
ecological and metaphysical effects.
Conclusion: Findings revealed that psychological violence impacts adversely on all five
interrelated contexts of individual health, leading to an adverse cumulative effect on staff
members' holistic health and on the systems in which psychological violence occurs. Based
on the findings, recommendations could be made to ameliorate the perceived adverse effect
of psychological violence. Opsomming Agtergrond: Psigologiese geweld is tans besig om op die voorgrond te tree as 'n prioriteit
in alle werksplekke as gevolg van die ernstige nadelige gevolge daarvan op die gesondheid
van slagoffers. Tot dusver is beperkte navorsing gedoen rakende die effek van psigologiese
geweld op die vyf interverwante kontekste van menslike bestaan.
Doelwitte: Hierdie kwalitatiewe studie het die waargenome effek van psigologiese geweld
in die werksplek op die holistiese gesondheid van personeellede in ʼn multi-kampus Verdere
Onderwys en Opleiding Kollege ondersoek. Deur die effek van psigologiese geweld op
hierdie vyf interverwante kontekste te ondersoek, kon die gevolglike effek op holistiese
gesondheid; meer volledig verstaan word en toepaslike aanbevelings geformuleer word om
die waargenome effek te verbeter.
Metode: 'n Kwalitatiewe, verkennende en beskrywende navorsingsontwerp is gebruik om
die waargenome effek van psigologiese geweld op personeellede se gesondheid te ondersoek.
'n Doelgerigte steekproef is gebruik om 29 deelnemers te selekteer om indivuele onderhoude
mee te voer, gebaseer op hul ervarings van psigologiese geweld, asook data versadiging. Die
navorser het die data geanaliseer en 'n mede-kodeerder het die kodes kruis-kodeer.
Resultate: Die resultate rakende die waargenome effek van psigologiese geweld was
geposisioneer binne die holisties eko-sistemies benadering as omvattende teorie. Vyf temas
is dienoorkeenkomstig na afloop van die data-anelisering geidentifiseer naamlik psigologiese,
biofisiese, spirituele, ekologiese en metafiese effekte.
Gevolgtrekking: Bevindings het aangetoon dat psigologiese geweld 'n negatiewe impak
het of al vyf interverwante kontekste van individuele gesondheid wat lei tot 'n negatiewe
kumulatiewe effek op personeellede se holistiese gesondheid in die sisteme waar psigologiese
geweld plaasvind. Aanbevelings, gebaseer op die bevindinge, kon gemaak word om die
nadelige effek van psigologiese geweld te verbeter.
Sustainable Development Goals
Description
Keywords
Citation
Meyer, H.W. & Kirsten, G.J.C. 2014. The effect of psychological violence in the workplace on health: a holistic eco-system approach. Health SA Gesondheid. 19(1): 1-11. [http://www.hsag.co.za/index.php/HSAG]
