Die benutting van afgetrede vrywillige werkers deur personeel van dienssentrums
Loading...
Date
Researcher ID
Supervisors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of Stellenbosch
Record Identifier
Abstract
Hierdie artikel fokus op personeel van agt dienssentrums vir bejaardes in 'n radius van 150 kilometers vanaf Potchefstroom. Die resultate ten opsigte van die waarde wat vrywilligers vir die personeel inhou, watter take hulle verrig, wat van die afgetrede vrywilligers verwag word en die eienskappe en vaardighede waaroor 'n personeellid moet beskik wat met die afgetrede vrywilligers werk, word in hierdie artikel bespreek. Hierdie data vorm deel van 'n groter studie naamlik om 'n program te ontwikkel en te evalueer om personeel van dienssentrums in bemagtigingsprogramme te betrek wat behoeftegesentreerd is.
Sustainable Development Goals
Description
Keywords
Citation
Jansen van Rensburg, S. & Strydom, H. 2012. Die benutting van afgetrede vrywillige werkers deur personeel van dienssentrums. Social work, 48(2):225-240. [http://socialwork.journals.ac.za/]
