Industry 4.0 roll-out strategy for dynamic mine heat load management
Loading...
Date
Authors
Supervisors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch Univ
Record Identifier
Abstract
Deep-level mining is under severe financial pressure from several
unique challenges. One of these is maintaining acceptable
underground temperatures for humans to work in while achieving
demanding production targets. As mines regularly reach new
depths, additional heat is added to the system, contributing to this
problem. Accurate mine heat load studies are therefore required to
ensure that heat sources are actively evaluated, managed, and
mitigated through adequate cooling practices. However, present
heat load models are based on design parameters that cater for
worst-case scenarios. Most of these models are also based on
outdated empirical data taken at a time when mining differed from
the present. Industry 4.0 technologies provide potential
optimisation benefits when integrated with new heat load models
to ensure effective monitoring, and consequently dynamic
management, of heat sources. The roll-out strategy presented in
this article will serve as a real alternative to earlier and outdated
heat load prediction models
Diepvlak-mynbou is onder hewige finansiële druk weens verskeie unieke uitdagings. Een van die uitdagings is die handhawing van ondergrondse temperature wat geskik is vir mense om in te werk. Soos wat myne gereeld nuwe dieptes bereik word addisionele hitte tot die stelsel toegevoeg wat die probleem vererger. Akkurate myn hittelas studies is dus nodig om te verseker dat hittebronne deurlopend evalueer, bestuur en getemper word deur voldoende verkoelingspraktyke. Bestaande hittelas modelle is egter gebaseer op ontwerpsparameters wat voorsienning maak vir ergste scenario's. Die meeste van hierdie modelle is ook gebaseer op verouderde empiriese datastelle. Industrie 4.0 tegnologieë bied potensiële optimiseringsvoordele wanneer dit met nuwe hittelas modelle geïntegreer word en kan moontlik doeltreffende monitering, en gevolglik dinamiese bestuur, van hittebronne as gevolg hê. Die implementeringstrategie in hierdie artikel kan as 'n werklike alternatief vir vroeër, verouderde hittelasvoorspelling modelle dien

Sustainable Development Goals
Description
Keywords
Citation
Nell, D. et al. 2019. Industry 4.0 roll-out strategy for dynamic mine heat load management. Presented at the 30th Annual Conference of the Southern African Institute for Industrial Engineering (SAIIE), 30 Sep-2 Oct, Port Elizabeth, South Africa. South African journal of industrial engineering, 30(3):106-114. [https://doi.org/10.7166/30-3-2232]