NWU Institutional Repository

'n Kultuurhistoriese aktiwiteitsteoretiese blik op die houers van inheemse kennis as selfgerigte leerders: Lesse vir onderwys in Suid-Afrikaanse skole

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

De Beer, Josef Johannes Jacobus
Mentz, Elsa

Supervisors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Routledge

Record Identifier

Abstract

Hierdie artikel toon, aan die hand van vier voorbeelde, aan dat die houers van inheemse kennis per definisie selfgerigte leerders was en is, en dat hulle die inisiatief neem, met of sonder die hulp van ander, vir die identifisering van hulle leerbehoeftes en leerdoelwitte, die identifisering van hulpmiddels vir leer, die kies en implementering van leerstrategieë, en die evaluering van die uitkomstes. Daar word ook met behulp van die etnobotaniese kennisindeks gewys hoe die selfgerigte leer van mense in die Noord-Kaap in Suid-Afrika beïnvloed word deur hulle behoeftes. Deur van derdegenerasie- kultuurhistoriese aktiwiteitsteorie gebruik te maak, word gekyk na watter lesse dit inhou vir die skoolklaskamer wat dikwels gebuk gaan onder onderwysergesentreerde transmissiemodus-onderrig en -leer, en baie min selfgerigte leer.

Sustainable Development Goals

Description

Citation

De Beer, J.J. & Mentz, E. 2017. 'n Kultuurhistoriese aktiwiteitsteoretiese blik op die houers van inheemse kennis as selfgerigte leerders: Lesse vir onderwys in Suid-Afrikaanse skole. South African Journal For Science And Technology / Suid-Afrikaanse Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie, 36(1):1-11. [https://doi.org/10.4102/satnt.v36i1.1398]

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By