A liturgical justification for a duet or duo organ transcription of Fauré's requiem, opus 4
dc.contributor.author | Beukes, Jan | |
dc.date.accessioned | 2016-04-05T07:03:55Z | |
dc.date.available | 2016-04-05T07:03:55Z | |
dc.date.issued | 2015 | |
dc.description.abstract | Ofskoon Fauré se Requiem (Opus 48) op ’n besonder komplekse ontstaansgeskiedenis aanspraak maak, waarby verskeie weergawes van die werk oor dekades heen gestalte verkry het, is die vraagstuk van ’n orreltranskripsie nog nie binne bestaande literatuur oor die werk aangespreek nie. Die voordele van ’n orrelduet- of orrelduo-weergawe van die werk, soos wat in hierdie artikel voorgehou word, is ook nog nie vantevore in die literatuur ondersoek nie. Aangesien so ’n transkripsie ’n onontbeerlike deel van uitvoerings van die werk in kleiner-formaat liturgiese of konsert-kontekste sou wees, met name in Suid-Afrika waar uitvoeringsmiddele dikwels beperk is, regverdig die onderwerp ’n akademies gefundeerde ondersoek. Met ’n dokumentering en rasionalisering van ’n transkripsieproses waarby die Requiem ook histories gekontekstualiseer word, wil hierdie artikel ’n sodanige transkripsie van die werk as unieke bydrae tot die internasionale orreltranskripsie-repertorium voorstel. | en_US |
dc.identifier.citation | Beukes, J. 2015. A liturgical justification for a duet or duo organ transcription of Fauré's requiem, opus 4. Vir die Musiekleier. 35:82-98, Des. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/16025] | en_US |
dc.identifier.issn | 1999-3412 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10394/16839 | |
dc.language.iso | other | en_US |
dc.publisher | Die Suider-Afrikaanse Kerkorrelistevereniging | en_US |
dc.subject | Fauré Requiem | en_US |
dc.subject | Organ transcription | en_US |
dc.subject | Technical-stylistic concerns | en_US |
dc.subject | Musical-aesthetic concerns | en_US |
dc.subject | Liturgical concerns | en_US |
dc.subject | Liturgical performance | en_US |
dc.title | A liturgical justification for a duet or duo organ transcription of Fauré's requiem, opus 4 | en_US |
dc.type | Article | en_US |