NWU Institutional Repository

Prediction of cement clinker quality from the raw material, limestone, quality

Loading...
Thumbnail Image

Date

Researcher ID

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

North-West University (South Africa)

Record Identifier

Abstract

VOORSPELLING VAN PORTLAND SEMENT KLINKER KWALITEIT GEBASEER OP KALKSTEEN (DIE HOOF ROU MATERIAAL) KWALITEIT 1. INLEIDING Die sement proses, soos vandag bekend, is 'n hoe koste, kapitale intensiewe vervaardigings proses. Die primere rou materiaal gebruik in die proses is kalksteen. Hierdie materiaal word met sekondere materiaal fyngemaal tot 'n poeier. Daarna word dit in 'n oond gebrand teen 'n temperatuur van± 1450°C. Dit is 'n hoe koste energie intensiewe proses en alle maatreels meet gevolg word om die kostes te beheer. Sement kwaliteit asook die kwaliteit van die rou materiaale wat gebruik word en die in proses produkte word in die bedryf deur n paar verhoudinge gekwantifiseer. Die waardes van hierde verhoudings asook die konstantheid daarvan is baie belangrik in die verbrandings proses. Om proses beheer te bemeester wil die produksie bestuurder graag ten minste twee van hierdie verhoudings goed beheer as ook een van die oksiede self. Met hoe fluktuasies in kalksteen kwaliteit asook die kwaliteit van die bymiddels is die behoefte baie moeilik om aan te beantwoord. Slegs een van die verhoudings van Portland Sement klinker kan met akkuraatheid beheer word. Die ander parameters kan baie fluktueer met die gevolg dat die proses onstabiel raak met hoe koste konsekwensies. In hierdie bespreking word 'n model om die tweede verhouding te voorspel (en dus te beheer, reeds in die kalksteen stapel bou proses) ontwerp

Sustainable Development Goals

Description

MBA, North-West University, Potchefstroom Campus

Keywords

Citation

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By