NWU Institutional Repository

Die finansiering van vaste bates in die landboubedryf

dc.contributor.advisorSwanepoel, Hendrik Johannes
dc.contributor.authorGeldenhuys, Johannes Jacobus
dc.date.accessioned2026-08-12T07:43:39Z
dc.date.issued1980
dc.descriptionThesis, (MBA)-- North-West University,Potchefsdtroom Campus, 1980
dc.description.abstractW&nneer die boer die aangewese vo:rm van finansiering van va.ste bates soek, meet ey op die volgende punte let: (a) Kan hy die rentebetalinge en afbetalinge bybring sander om deur die jaar te kort te skiet in kontant vir kortterm;yn produ.keiemiddele en lewensmiddele? (b) Wat is die rentkoers en hoe word dit bereken? (Groenewa.l.~, 1979, p.5) Jacobs (1968, p.624) sluit hom hierby aan deur te sA dat die boer hom steeds daarvan moet vergewis dat sy onderneming in die toekoms voldoende middele sal oplewer om sy verpligtinge na te kom. Voordat vt-eemde iniddele aangetrek word, moet die boer eers 'n k:wantitiewe en kwalitatiewe peiling van sy kapitaal~ behoefte maak waardeur insig in die omvang, aard en tei,uyn van die kapitaalbehoefte verkry moet word. Vir 'n juiste kwalitatiewe benadering is dit nodig om die bedryf as geheel te beoordeel, selfs al soudit om die finansiering van 'n onderdeel daarvan gaa.n. By verdere ondersoek van die hele aangeleentheidvan landboufinansiering word dit duidelik dat dit 'n komplekse probleem is wat deur 4 groepe faktore veroorsaak: word. (a) Faktore wat ontspruit uit die aard van die landbou. (b) Persoonlikheidseienskappe van die individuele boer. (c) Faktore met oorsprong buite die landbouaektor. (d) Die besondere posisie van die kredietgewer veral as ey 'n veelvoud van investeringemoontlikhede hat (Jacobs, 1968, p.15). Hierdie faktore het aJ.mal 'n direkte of indirekte invloed op die finansieringebesluit wat nie meer breedvoerig in hierdie skripsie bespreek kon word nie.
dc.description.sustainableDecent Work and Economic Growth
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/47197
dc.language.isoother
dc.publisherNorth-West University (South-Africa)
dc.subjectFinansiële sukses
dc.subjectVaste bates
dc.subjectKapitaalintensief
dc.subjectNetto huidige waarde
dc.subjectHuurkoop
dc.subjectLandboufinansiering
dc.titleDie finansiering van vaste bates in die landboubedryf
dc.typeThesis

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Geldenhuys_J.J_1980.pdf
Size:
6.32 MB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: